Veeltalige Eindomsagente
Realtors verstaan om oorsee te verhuis is nie 'n maklike proses nie. Taal en kulturele verskille kan dikwels ‘n kommunikasie gaping veroorsaak. Volgends statistieke is slegs 13% van Engels spreukende huisagente 'n tweede taal magtig.
By JB Goodwin Realtors is ons trots om 'n variasie van veeltalige huis agente tot u beskikking te hê, so doende 'n moeilike proses van verhuising, na Austin of San Antonio te vereenvoudig. U kan ‘n gerieflike en genietbare ervaring hê met 'n huisagent in u eie taal. Koop of verkoop met selfvertroue, wat slegs kom om met 'n ervare en profesionele agent te werk.
Vir enige navrae kies een van ons veeltalige huisagente en kies u taal in die taalkeuse afdeling.